Hutsmark


Posted on: 2016-11-24

 


2 Desember (17:00) , 3 Desember (9:00 - 17:00)

 

Hutsmark/Hashtag is a fun filled celebration of the good things -food produce stalls of the best Proviand Oudtshoorn has to offer,and artist studio sale-
never before and never again bargains on auction from our artists,and a bonus mother and daughter art  exhibition with Lisl and Jade  Barry. 

 
All at Prince Vintcent's hidden square at ArtKaroo. 


Hierdie feestyd beplan ArtKaroo ‘n belewenis vir elke sintuig. Met die Hutsmark se eerste jaar beoog ons om kunstenaars van die omgewing te betrek om
bekostigbare kuns binne bereik van almal te bring. ArtKaroo beoog 'n ateljee veiling van die omgewing se voorstaande kunstenaars! Hierdie kunswerke sal gekomplimenteer
word met ‘n plaaslike kosmark wat oor twee dae sal geskied.


Om die konsep verder uit te pak visualiseer ons bekostigbare kosprodukte wat Oudtshoorn in elke opsig verteenwoordig!


Die Hutsmark sal ‘n prettige, familievriendelike atmosfeer skep vir ieder en elk en die perfekte geleentheid bied om hierdie kunswerke, en kosprodukte op almal
se inkopielys te sit vir hierdie feeseisoen Die hutsmark is 'n sinspeling op die woord hutsmerk wat 'n vertaling is van hashtag.


Kom vier saam fees op die 2 Desember, met 'n opwindende 'afskop paartie" en groot verassings en plaaslike talent!