Die Wasgoedlyn | KKNK 2016


Posted on: 2016-03-16

Die Wasgoedlyn? Klomp jaar gelede het Riku Lätti verskillende musiekkunstenaars, sommige bekend,

sommige minder bekend, oral oor Suid-Afrika begin opneem. Die kunstenaars het begin sing op mekaar se liedjies,

en so is nuwe spore neergelê, spore wat uiteindelik gelei het tot die samestelling van Die Wasgoedlyn CD.

Vanjaar kom kuier Churchill Naude, Gert Vlok Nel, Jackie Latti en Riku Latti op ArtKaroo se voorstoep... Bespreek nou jou plek

om teleurstelling te voorkom.

25 & 26 Maart 2016 | 20H00 | ArtKaroo | 54 Baron van Reede straat | Oudtshoorn

Om te bespreek skakel 044 279 1093 of epos info@artkaroo.co.za